Bosveld Villa verwelkom jou
"Want war die bosveld is, le my hart!"
Of dit nou a safari-vakansie in die Krugerwildtuin is, natuurlewe - avonture geniet of eenvoudig by die pragtige swembad ontspan , ons bosveld Villa in Marloth Park is die ideale beginpunt.
Suid van die Kruger wildtuin - die grootste wildreservaat in die Suid- Afrika, net geskei deur n heining en die Krokodil Rivier- le Marloth Park - n natuur reservaat en vakansie park, wat ryk is aan wild en digte bosse.
Ons aanbiedinge
Ontdek die diversiteit van die verblyf en die streek
Ons kamers
Enigeen wat daarvan hou om om die wêreld te ontdek en daarom baie reis waardeer n gemaklike gasvrye kamer waarin jy tuis voel, waar jy al die geriewe jou eie huis kan geniet en waar jy die dag ontspanne kan begin die volgende oggend.
Jy kan kies tussen ons drie baie gerieflike dubbelkamers, ons suite met voortreflike meubels en oornag verblyf in n tent met n bos atmosfeer.
Ons buite area
Ervaar die besoek van sebras, njalas, wildebees, kameelperde en baie ander diere terwyl jy ontbyt op die terras van ons villa eet.
Ontspan met n boek in ons tuine, verfris jouself in die swembad, geniet die aand met n skemerkelkie op ons gesellige sondek en daarna om die kampvuur onder die sterne - jy kan saam met ons by die Bosveld Villa ervaar.
ons aktiwiteite
Met ons oop safari-motor sal ons saam met jou die natuur lewe van Marloth Park en die Kruger Wildtuin ontdek. Die intensiewe kleur spel wat teen son opkoms en skemer verskyn, word onvergeetlike herinneringe. Droom agtige natuur tonele, fantastiese panoramas en die band met die diere wêreld - ervaar jou persoonlike droom van Afrika.
Ons vennote
Ons all round sorgvrye pakket sluit ook oordragte en by kommende aktiewe op versoek in - ons sal graag vir jou die volledige reis pakket saamstel in samewerking met ander lodges en toer verskaffers in Suid Afrika en Duitsland. Van Kruger tot Kaapstad, alles individueel saamgestel en bespreek.